DIE BESTE SKOOL VIR

KLEUTERS

Dit is ons wens dat u kind sal gelukkig wees en ons sal alles in ons vermoë doen om hulle op die wenpad te plaas dat hulle trotse Baillies van Laerskool Baillie Park kan word.

WAAROM WOELIES JOU

EERSTE KEUSE MOET WEES

Ons nooi jou uit om deel te word van die Woelies-familie

Baie welkom aan u as ouer in Woel en Werskaf se ouergemeenskap en baie welkom aan u kindjie as ‘n kleuter van ons skool.

Dit is ons wens en strewe dat u kind hier baie gelukkig sal wees en ons sal alles in ons vermoë doen om elke skooldag vir hulle aangenaam en genotvol te maak.

INFORMASIE

Inligtingsboekie.

AANSOEKVORM

Aansoekvorm tot moontlike toelating.

NASORGSENTRUM

Ons skool beskik ook oor ‘n Nasorgsentrum wat namiddae en vakansies deur  bekwame personeel behartig word slegs vir Woelie kleuters. Kontak Me. Chrisna Coetzee vir meer informasie 067 431 7361

AKTIWITEITE

Ons bied verskeie aktiwiteite aan by ons skool, o.a rugby,krieket, dans en nog vele.

PERSONEEL

Ons het die beste personeel wat na die kleuters kyk en mooi leer.

IN-EN UITSTAPPIES

Daar waar voortdurend in- en uitstappies gereel om die dag interessant te hou.

WOELIES GEE OM VIR

ELKE KLEUTER

Om aan elke nuweling persoonlik aandag te kan gee, word die toelatingstydperk oor die eerste twee weke van die nuwe skooljaar, versprei. Neem dus asseblief noukeurig kennis van u kleuter se datum van toelating.

Dit is in elke kleuter se belang dat hy/sy geleidelik arriveer en sodoende kans kry om ten volle in te skakel.

Kontak ons vandag

+27 72 049 9530

Personeel
0
Kleuters
0
Klassies
0
Bestaans Jare
0

VIR ENIGE NAVRAE

KONTAK ONS VANDAG!